RUGBY, RUGBY EN NOGMAALS RUGBY!!

Oktober 19, 2007 louiselourens

Dit gaan ‘n naweek wees van BAIE opwinding.  O, die Bokkies moet net hulle ding doen!!

 Die somer is met ons.  Lekker warm, swem dae. 

Die masels het darem gewyk en Pia is vanoggend weer skool toe.  Sy was so vervelig dat sy later al wat ‘n boek is gelees het wat in die huis rond is.

Vandag voel ek heel goed.  Dit gaan goed met ons. God is so getrou.  Mense wat omgee vir ons in hierdie moeilike tyd, dit is verstommend.  Ek wil ook sommer dankie sê vir almal wat ons gehelp het en nog steeds help.   Dit word regtig waardeer.  So baie dae wonder ‘n mens wat van môre, maar dan kom God met die uitkoms.  Dankie.

Nog steeds wil ek graag weet, wat se reuk laat jou glimlag?  Daar moet baie wees.  Ek lag as ek ‘n klein ou hondjie se asem reuk kry.  O dan wil ek hom net opvreet 

Ja, nou ja, ek moet solank my stem gaan oefen vir die skreeu van more, anders as ek te sag skreeu kan hulle my nie in Frankryk hoor nie.

 Lekker naweek en skreeu tog hard. 

Advertisements

Entry Filed under: Uncategorized

One Comment Add your own

  • 1. Saar  |  Oktober 26, 2007 om 9:37 vm

    Môre Louise! Bly om te sien jy is weer met ons! Ek weet die maand kan ontsettend laaaank raak, veral as mens weet daar gaan ietsie inkom – maar eers op die laaste dag! Ons eet gereeld “pap & tik” veral so paar dae voor betaaldag – hie-hie-hie!
    Hoe gaan dit met jou ma? Hoe hanteer sy die skuif van haar eie huis na ‘n ander? Oumens hou mos nie van verandering nie, wees nou maar ekstra lief vir haar!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorieë

Kalender

Oktober 2007
M D W T V S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Most Recent Posts

 
%d bloggers like this: