Comments for Louiselourens's Weblog

Opmerking op NOU ‘N NUWE LEWE deur Dellie
Ek hoop jou prins wag nie te ver in die toekoms op jou nie. Ene wat bietjie die werklas van jou skouers kan afneem.

Ek wil net bylas dat ek vreeslik trots is op jou vir dit wat jy tot dusver gedoen het. Sorg ‘n slag nou vir jouself. As die meubelwa kom en hy het nog nie blyplek nie, is dit sy probleem. Trek die strepie, sussie! En baie sterkte!

Opmerking op NOU IS DIE EGSKEIDING ONAFWENDBAAR deur Carolina
Glo in jou self! Wees lief vir jou self en staan op! Moenie dat jou kinders jou so behandel!! Sterkte!!

Opmerking op NOU IS DIE EGSKEIDING ONAFWENDBAAR deur Dellie
Baie sterkte Louise, ek dink jy weet jy doen die regte ding. ((Louise))

Opmerking op Kinders word minder, die liefde ai, ai deur Net-Ek
Hoekom begin ‘n vrou eers suksesvol te raak met ‘n dieet waneer haar huwelik op sy einde gekom het??? Ek is op die selfde plek waar my vrou net eet en eet en eet, en het 100 verskuie dieete NIE klaargemaak. Ons het ook ons probleme, baie, maar die een ding wat my kwaad maak is dat sy net aanhou gewig optel en sy probeer dit weg steek. Ek kry die pakkies Winegums en popcorn onder die bed, die car se sitplek, oorals! Noem my maar shallow maar mooi lyk vir jou man is een van DIE grootste dinge waarvan ons mans hou, en redes hoekom ons bly.

Opmerking op DIE OUDSTE IS OPPAD deur Carolina
Ai Louise,

Dis maar ‘n Ma se lot!! Mans se koppe is mos op ‘n ander planeet!  Ek kry kinders wat nie ‘n ma het nie baie jammer! Die weggaan gaan jou dogter goed doen! Sy gaan jou meer waardeer!

Lekka dag!

Opmerking op Kinders word minder, die liefde ai, ai deur Carolina
Hi Louise,

Dankie vir dieet wat jy vir my ge-epos het. Ek gaan dit defnitief probeer! Sal laat weet hoe dit gaan. Sterkte met jou huwelik! Jou man voel verseker minderwaardig en dit verklaar sy optrede. Dit maak dit nie reg nie!! So jammer vir jou!!

Opmerking op Kinders word minder, die liefde ai, ai deur Xanika
Moenie dat hulle jou onder kry nie, jy verdien beter! Geluk met die dieët en ek is bly vir Marguerite.

Sterkte!

Opmerking op Kinders word minder, die liefde ai, ai deur Lootiy
Hi Louise

Ai, ek weet nie wat om vir jou te se nie.  Maar weet jy, jy verdien dit om gelukkig te wees.  Ek dink jy moet dit nastreef, ek weet nie hoe oud jy is nie, maar as jy so oud soos ek is, 41j, dan vat jy nie meer kak van kaboutertjies nie.  Jammer ons praat so min, is baie besig.  Baie trots op jou met die dieet!!!!!

Lootiy

Opmerking op MOET NET UITWERK deur TristonJ
As daar een manier is om jou huwelik te kan red het jy so pas die eerste stap geneem. hy klink baie onseker van homself, en n man wat onseker is, is maar van natuur iemand wat homself en sy emosies opkluis. maar jy het die eerste tree gegee deur weer te begin gesels… en luister. sterkte aan julle altwee.

Opmerking op MOET NET UITWERK deur Lootiy
Louise,

Dit is great as julle gesels het! sodra julle twee weer respek het vir mekaar en saamstaan teenoor die kinders, gaan dinge baie verander.  Ek bedoel die kinders moet kan sien hulle moet albei ouers respekteer en dat pa gaan kwaad word as hulle vir ma lelik behandel. Ens.ens.

Sterkte vir jou

Lootiy